Christopher Connelly

Christopher Connelly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1941-09-08)8 September 1941
Sterfte 7 Desember 1988 (op 47)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Connelly (8 September 1941 – 7 Desember 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Benji (1974) en Strike Commando (1987), en in die televisiereeks Airwolf (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy